Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 80ste fotoblad verskyn in die week se STER-koerant.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.“Come Walk In My Shoes”- Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.June Bartlett van George het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Botswana geneem.John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n jong olifant in die Kruger Nasionale Park geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Irene Cloete van die plaas Weltevreden in die Parys-distrik het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die interessante foto geneem.Louise vd Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kunstige foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto net voor ‘n donderstorm uitgebreek het geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Sarina Small van Meyerton het die besondere foto va haar niggie se sphynx kat geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful macro image.Stefanie Lotter van Sasolburg het die besondere foto geneem.Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die kunstige foto geneem.Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Diane Coetsee van Arconpark, Vereeniging het die pragtige foto geneem.Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.“Striped Kingfisher” – George Stevens het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za