Local newsNewsNews

Kry herden-kings boek teen ‘n afslagprys

Goeie nuus vir almal wat nog Vaalweekblad se herdenkingsboek wil aanskaf maar die Kersfees-aanbod misgeloop het:

‘n Klompie boeke is nog teen die spesiale afslagprys van R250 beskikbaar. Dit sluit BTW en aflewering in Vaaldriehoekse dorpsgebiede in.
Die aanbod is net geldig terwyl die huidige voorraad hou, waarna die normale prys van R350 weer vir nuwe besendings sal geld. Die boek bevat sowat 300 stories en foto’s van interessante gebeure wat deur die jare in die Vaaldriehoek en omstreke afgespeel het.
Om dit te bestel, stuur ‘n WhatsApp of SMS met jou naam, adres en die woorde “Spesiale aanbod” na Retha by 083 246 0523.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button