Local newsNewsNewsSportSport
Vaalpark Primêr se blitsige atlete
Vaalpark Primêr se atlete presteer by aflos byeenkoms
Vaalpark Primêr het op 1 Februarie, deelgeneem by Vryheidsmonument se uitnogings aflos byeenkoms.
Die Valies het uitstekend gevaar en die skool se naam hoog gehou.
Die skool het op hul Facebookblad die atlete en hul afrigters, me. Anje Jacobs, me. Elsje De Jager, me Dane Viljoen en mnr. Riaan van Zyl geluk gewens met hul prestasies.
Uitstlae: 4 x 100m Aflos
D 0/10 – Goue medalje
S 0/10 – Goue medalje (nuwe rekord gestel)
D 0/11 – Goue medalje
S 0/11 – Silwer medalje
D 0/12 – Silwer medalje
S 0/12 – Brons medalje
D 0/13 – Goue medalje
S 0/13 – Goue medalje
Vinnigste van die Vinnigstes
Dogters : Goue medalje
Seuns : Goue medalje
Vaalpark is trots op julle!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
