Local newsNewsNews

Fotoblad: Gaande oor groen

Die fotograwe sorg vandag vir 'n "Groen Maandag".

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 82ste fotoblad verskyn die week in die koerant.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon het die pragtige foto geneem. Lindie is een van die 6 internasionale lede op die groep.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Gansbaai geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Retha Maartens van Meyerton het die oulike foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die kunstige natuurfoto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die Mzamba Brug oor die Mzambarivier in Transkei geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Nieuwoudtville geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die besondere foto van The Pinnacle in Graskop geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Irene Cloete van die plaas Weltevreden in die Parys-distrik het die oulike foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n Gemsbok by die Voëlparadys in Ellisras geneem.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
June Bartlett van George het die mooi landskap foto in die Kaap geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar kat Bruno geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die oulike foto van die dassies geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die interessante foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button