Local newsNewsNews

Plaaslike atleet “Blom” by Top 15-skolebyeenkoms

Sy het teen die topatlete van 15 ander skole deelgeneem.

Chirese Blom, ’n kranige naelloper van Vereeniging Gimnasium het op 2 Februarie aan die Top 15-skolebyeenkoms by Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp deelgeneem en ’n eerste plek in die 100m hekkies vir meisies o.19 behaal.

Chirese Blom van Vereeniging Gimnasium in aksie tydens die Top 15-skolebyeenkoms by Hoerskool Noordheuwel in Krugersdorp, waar sy goud in die 100m hekkies vir meisies o.19 behaal het. Foto: Desire Fourie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button