Local newsNewsNews

Juan Boucher en Shamodene se eersteling gebore!

Die sanger Juan Boucher en sy vrou Shamodene se eersteling is verlede week gebore.

Die baba is op Woensdag 2 Februarie om 15:10 gebore en het met geboorte 3,2kg geweeg en was 50cm lank.

Hulle het haar Novah gedoop.

Juan (37) en Shamodene (25) is op 24 Maart 2021 in die Bosveld getroud.

Die klein pienkvoet is te oulik! Foto: Instagram/Shamodene
Juan Boucher is nou ‘n trotse pappa! Foto: Instagram/Shamodene

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button