Local newsNewsNews

Fotoblad: Grootste versameling nog!

Vandag spog die fotoblad met die grootste versameling foto's wat nog op een slag verskyn het. Wat kan ons sê: reuse talent = reuse versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 82ste fotoblad verskyn die week in die Ster-koerant.
Louis Mac Pherson van Vanderbijlpark het die treffende toneel met sonsondergang vasgevang.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende aksie foto geneem.
Louise van derd Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n jagluiperd geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Magda Breedt van Rosashof, Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jan van Driel het die pragtige foto langs die viswaters by Van Driel’s, Vaaldam geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die interessante foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto in Deneysville geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem,
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rulelyn Scholtz van Vanderbijlpark het die besondere wolke afgeneem.
“Plaaslewe” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Koppies-omgewing geneem.
Rynette Erasmus Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Jonker het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Tobie Kruger van die Mooilande kleinoewes het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die oulike foto van Doppie, haar viervoetkind, geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 wedren geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chelsea de Witt van Sasolburg het die interessante foto geneem.
Christa Breedt van Vanderbijlpark het die mooi foto vn ‘n naaldekoker geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Nieuwoudtville geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Denise Duvenhage van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in vaalpark geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi natuurfoto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto tydens die Lugmag se viering van hul 102de verjaardag geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Jeanne-Mari Saayman van Sasolburg in het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n Waterbok in die Kruger Nasionale Park geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in Dikhololo geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die besondere foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button