Local newsNewsNews

Kunstige foto’s opgedis!

Die fotograwe het vandag 'n besonder kunstige versameling opgedis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 83ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
“Melkbad” – Lauanna Venter van Vanderbijlpark het die treffende foto van model Cindy van Niekerk geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem en in Photoshop verwerk. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die besondere foto in die Bongani Mabaso EcoPark, Vaalpark geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die skitterende landskap foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Grey Crowned Crane in die Austin Roberts Voëlpark geneem.
George Stevens het die pragtige foto van ‘n jagluiperd geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi besondere wolke bokant Rothdene afgeneem net voor dit begin reën het.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sue-Mari Jonker het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die interessante foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi landskap foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christa Breedt van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg van Olifantshoek na Upington geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Deona Van Rensburg van Secunda het die mooi foto geneem.
Johann Pretorius van Oranjeville het die mooi foto met die Vaaldam in die agterond vanuit sy woning geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto tydens die Lugmag se viering van hul 102de verjaardag geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige sonsondergang foto by Voëlparadys in Ellisras geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die besondere foto van haar dogter in die woud geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto tydens besoek aan Dikhololo geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto by Harties Damwal geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die besondere foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button