Local newsNewsNews

So doen fotograwe dit op ‘n Dinsdag

Daarsy dié Dinsdag is amper verby! Sit terug en geniet vandag se foto-versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 83ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto van sy kat geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die kunstige natuurfoto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige natuurfoto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die besondere foto van haar dogter geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto in Northumberland Avenue, Londen  geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die treffende sonsondergang foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto by Hamad International Airport in Doha, geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Retha Maartens van Meyerton het die pragtige landskap foto geneem.
Sue-Mari Heins het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die besondere foto in die Etosha Nasionale Park, Namibië geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto op Seacliff State Beach geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto by die Vaaldam geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar kleinsus geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
“Frozen Assets” – Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kreatiewe foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Saalbek Ooievaar geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
“Harvest Moon” – Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button