Local newsNewsNews

Mooiste foto’s op ‘n Maandag

Vaalweekblad deel vandag met trots die grootste versameling foto's (65) nog sedert die bestaan van die groep.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 84ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die treffende foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Gerda Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die puik foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto in die Wes-Kaap geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lauanna Venter van Vanderbijlpark het die treffende model foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die kunstige foto by Emporers Palace geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Madeleine Groenewald van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Malinda Els van Vanderbijlpark het die kunstige foto van die cocker spaniels geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariska Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto tydens die Art Deco-fees geneem.
Marius Kunneke van Sasolburg het die foto van ‘n sekretarisvoël wat ‘n arend se kos probeer steel in Kgalagadi geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto in Deneysville geneem.
Nicholette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die oulike foto in Clarens geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die kunstige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by Otjikoto Meer, een van twee permanente, natuurlike ondergrondse mere in Namibië, geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.
Tia Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alida Jansen van Vuuren van Risiville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Kota Iskandar geneem.
Antoinette Smit (oud-Valie) van Limpopo het die skattige foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto van ‘n Spinnekop-lelie in haar tuin geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.
Fienie Stumke van Meyerton het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto in die Dinokeng-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button