Local newsNewsNews

Fotograwe speel met geel

Geel is beslis 'n kleur wat met 'n gevoel van geluk en warmte vereenselwig kan word, en dit werk ook pragtig as een van die primêre kleure in fotografie.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 84ste fotoblad is die afgelope week gepubliseer.
Gerald Gower van Sasolburg het die besonder kunstige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die besondere sonneblom foto geneem.
Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ilze Coetzee van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Nicky van der Westhuizen a tourist guide in the Kruger Nationale Park captured this nice image.
Nicoline Grobler van Vaal Marina het die besondere sonsonderang foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die kunstige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Piet Swanepoel van Vereeniging het die treffende foto geneem.
“Plaaslewe” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Koppies omgewing geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi sonopkoms foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi sonopkoms foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi natuurfoto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Antoinette Smit (oud-Valie) van Limpopo het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto by Gariepdam geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Dawn Jansen van Vuuren van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die stillewe foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button