Local newsNewsNews

Vragmotorbestuurders staak

Vragmotorbestuurders wat aan die All Truck Drivers Forum en Allied South Africa verbonde is het Sondagoggend (27 Februarie 2022) met 'n landwye staking begin.

Die vragmotorbestuurders is ongelukkig oor die aanstelling van buitelanders.

Hulle is ook moeg vir leë beloftes van die regering om die probleem hok te slaan.

Volgens All Truck Drivers Forum en Allied South Africa het vragmotorbestuurders nie kritieke vaardighede nie. Hulle eis dat werke in die bedryf aan Suid-Afrikaners gaan.

 

Die vragmotorbestuurders sal Maandag aan ‘n optog na die Bedingingsraad se kantore in Pietermaritzburg en Johannesburg deelneem waar hulle ‘n griefskrif sal oorhandig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button