George Stevens het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 84ste fotoblad is die afgelope week gepubliseer.
George Stevens het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Gerda Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kusntige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ilze coetzee van Vereeniging het die oulike foto geneem.Hannelli Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Huibrecht Henning van in Henley on Klip het die mooi foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Botswana geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die treffendei foto geneem.Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n koningrooibekwyfie geneem.Jeanne-Mari Saayman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n olifant in die Kruger Nasionale Park geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto tydens vakansie in die Kaap geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in die Wes-Kaap geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Leon Jacobson from Vaalpark captured this lovely photo.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige landskap foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madellein Groenewald van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Magdalena Peacock Swart van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Sudwalagrotte geneem.Marié Kroeger van Henley on Klip het die kunstige foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die puik foto tydens die Art Deco-fees geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Nathen van Niekerk van Pretoria het die mooi foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.Nicholette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto in Clarens geneem.Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.Piet Swanepoel van Vereeniging het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die kunstige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Swakopmund, Namibië geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto by die Vaaldam geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die kunstige natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Alida Jansen van Vuuren van Risiville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige natuurfoto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto van haar kleinkind geneem.Antoinette Smit (oud-Valie) van Limpopo het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in die EcoPark geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Elfriede Human van Parys het die treffende foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za