Local newsNewsNews

Die ‘monster’ is in Vereeniging gesien (nog ‘n foto van kant af)

VEREENIGING. - Daar is al oor die jare interessante voertuie in die Vaal opgemerk, maar dié besondere voertuig was die nuuste wat die naweek ander motoriste se oë laat rek het.

Die voertuig is oor die naweek naby Cherckers Arconpark afgeneem, waar dit in die ou Johannesburgweg ingedraai en reguit aangery het.

Ons weet nie of die eienaar van die Vaal is nie, maar indien enigiemand inligting het of kontakbesonderhede vir die eienaar het, sal ons graag ‘n volledige berig oor die besondere voertuig wil doen.

Stuur asb. enige inligting na elsje.vermeulen@media24.com

So lyk hy van die kant af. Foto’s: Elsje Vermeulen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button