Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 86ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Monica Winkler van Parys het die kunstige sonsondergang foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nicoline Grobler van Vaal Marina het die mooi foto in Langebaan geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die besondere foto tydens die Art Deco-fees geneem.Linda Meyer van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.Piet Swanepoel van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Bongani Mbanjwa from Boipatong, Vanderbijlpark captured this beautiful photo of a fllowering Menthol.Poekie Smit van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die Mini Effel-toring in Hartebeespoortdam geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Susan van der Schyff van Vanderbjilpark het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige foto by die Emerald Resort se Animal World geneem.Talita Kirsten van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Urie Erasmus van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Adrie Stuart van Meyertonpark het die oulike foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die asemrowende sonsondergang foto by die Barrage geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Kota Iskandar geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi sonopkoms foto geneem.Anica Kruger van Vanderbjilpark het die pagtige foto geneem.Antoinette Smit (oud-Valie) van Limpopo het die mooi natuurfoto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Buane Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Cecile Meyer van Potchefstroom het die treffende natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg van Delareyville na Upington geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Olyfster geneem.Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die pragtige kleure in die hemelruim vasgevang.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi landskap foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Fienie Stumke van Meyerton het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.George Stevens het die pragtige foto van ‘n Malachite Kingfisher in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.Gerda Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gerhard van Zyl van Vaal Marina het die kunstige sonsondergang foto geneem.Hannelli Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto tydens ‘n troue geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ilze coetzee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Dinokeng geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige natuur foto geneem.Joalize Els van Frankfort is ‘n joernalis wat fotografie as stokperdjie beoefen. Sy het die kunstige foto geneem.Jan Putter van Sasolburg het die besondere foto geneem.Johan Prinsloo van Sasolburg het die mooi kleure netjies met sononder vasgevang.John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto vroegoggend in die Kruger Nasionale Park geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem toe die son sak in die bosveld.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.Lee-Ann Wilken van Meyerton het die besondere foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madellein Groenewald van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Elim geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za