Local newsNewsNews

Vaalpark Primêr gee om

Vaalpark Primêr gee om en probeer in alles wat hul aanpak mense of die omgewing te help.

VAALPARK. – Op Maandag 7 Maart 2022, kon Vaalpark Primêre Skool se leerders weer vir ‘n slag gewone klere aantrek skool toe.

Hul “toegangsfooie” vir die dag was ‘n blikkie kos of ‘n nie-berfbare produk.

Die blikkies kos wat Vaalpark Primêr in een oggend ingesamel het en aan behoeftige gesinne uitgedeel het.

Die Valies het met oorgawe gereageer en ‘n hele bakkievrag kos is ingesamel.

Die kos is na “Hulp aan my mense in nood”, ‘n organisasie wat behoeftige gesinne help in Vereeniging geneem.

Die skool het elkeen wat ‘n bydrae gelewer het bedank.
 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button