Local newsNewsNews

Wat sê julle van dié foto’s?

Vaalweekblad deel met trots die pragtige foto-versameling wat deur die knap fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 86ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die moeite gedoen om die klippe so op mekaar te pak en die mooi foto te neem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nicoline Grobler van Vaal Marina het die mooi foto in die Paarl geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige wolkformasie met sonsondergang vasgevang.
Noel De wee vanaf Arcon Park, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die treffende modelfoto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Org Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die Gariepdam geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Roelie de Bruyn van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Rooi Colobus apie in Zanzibar geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Talita Kirsten van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige foto van die son wat deur die mis loer geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia Fourie van Drie Rriviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Alida Jansen Van Vuuren van Risiville, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto van haar kat Suger geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit (oud-Valie) van Limpopo het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto onderweg van Delareyville na Upington geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die oulike foto van die eende met hul stertvere in die lug geneem.
Delia-anne Koen Vereeniging het die skilderagtige foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Grey Crowned Crane in die Austin Roberts Voelpark geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Enock Sehloho from Sebokeng caputed this cute photo.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto in Mabalingwe geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Fienie Stumke van Meyerton het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Dinokeng geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Joalize Els van Frankfort is ‘n joernalis wat fotografie as stokperdjie beoefen. Sy het die mooi foto geneem.
Jessè Pienaar van Meyerton het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto van sy kat geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Laithan van Rensburg van Vereeniging van sy Smoesh kat geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louis Mac Pherson (Labnetics Photography) van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madellein Groenewald van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi herfs foto geneem.
Marie Bingham van Vereeniging het die mooi foto by Thornybush geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button