Local newsNewsNews

Downsindroom leerders bietjie bederf

Downsindroom bewusmakingsdag word jaarliks by Eurekaskool gevier.

Downsindroom Bewusmakingsdag vind wêreldwyd op 21 Maart plaas.

Vrolike gesiggies en bont kouse… Eureka hou Downsindroom Bewusmakingsdag

Hierdie jaar het Eurekaskool dit op 11 Maart gevier.

Die personeel wat vir die leelinge met Down Sindroom klas gee asook die skool se arbeidsterapeute het almal bont kouse gedra.

Die leerlinge met Down Sindroom het ook almal in ‘n reënboog van kouskleure skool toe gekom.

Daar is foto’s geneem en lekker “rock-your- socks” koekies geëet.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button