Local newsNewsNews

Wie draf saam ten bate van Vaalpets?

Vaalpets benodig jou hulp sodat hul kan voortgaan om katte en honde te kan help

VANDERBIJLPARK. – Vaalpets die bekende dierehawe in die Vaal is op die oomblik oorlopens toe vol met baie honde en katte wat aangeneem kan word.

In ‘n poging om fondse in te samel, word daar op 2 April 2022 ‘n pretloop aangebied.

Bring jou hond saam en snuffelstap die 4km vir slegs R30 per persoon.
 
Honde mag gratis  saam stap.
 
Die wat fikser voel kan die 8km kafdraf teen R50 per persoon.
 
Die pretdraf begin om 07:00 en registrasies en inskrywings open om 06:00.
Foto: Facebook
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button