Local newsNewsNewsSportSport

KYK: Speke sing in die reën by Kaapstad-fietstoer

Reën en nat paaie was aan die orde van die dag tydens die Kaapstad-fietstoer wat die afgelope naweek (15 Maart 2022) in Kaapstad plaasgevind het.

Duisende fietsryers, inlsuitend heelwat fietsryers van die Vaaldriehoek, het aan vanjaar se fietstoer deelgeneem.

Marc Prtizen en Kim le Court de Billot het die mans en dameswedrenne gewen.

Fietsryers by die wegspring van die Kaapstad-fietstoer. Foto: Facebook/Cape Town Cycle Tour

Het jy deelgeneem? Laat ons weet. Stuur jou foto en storie na Christiaan.Cloete@media24.com  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button