Local newsNewsNews
Rissie dring deur na Nasionale Kampioenskappe
Drean Lubbe, ‘n belowende jong naelloper van Laerskool Risiville het by Gauteng Atletiek Kampioenskappe geskitter en na die Nasionale Kampioenskappe, wat tussen 24 en 26 Maart 2022 plaasvind, deurgedring.
Drean sal in die 200m hekkies vir seun o.13 deelneem.
Vaalweekblad wens hom sterkte toe!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

