Local newsNewsNews

Vat jou oë op reis met dié foto’s

Die fotograwe het weer gesorg dat ons ons oë op reis kan neem!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 87ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.
Hennie Coetsee van Meyerton het die treffende foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die besondere foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Sinoville geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
“Vuur dans in die sonsopkoms” – John Grainger van Komatipoort het die besondere foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige troufoto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto onderweg Kaap toe geneem.
Liané Saayman (14) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige natuurfoto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Magda Vermeulen van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marie Bingham van Vereeniging het die mooi foto by Thornybush geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die skattige foto geneem.
Monica Pereira van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die moeite gedoen om die klippe so op mekaar te pak en die mooi foto te neem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Piet Swanepoel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige sonsondergang vasgevang.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem in Yosemite National Park. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Stone Town, Zanzibar geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Tia Fourie van Drie Rriviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alida Jansen Van Vuuren van Risiville, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto tydens haar verblyf in Johor, Maleisië geneem.
Anica Kruger van Vanderbjilpark het die mooi foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Caylene Aburn en ek is van Vanderbijlpark het die mooi foto in haar tuin geneem.
Chanté Pretorius van Tolwe in Limpopo het die besondere foto geneem.
Chris Spangenberg van Heilbron het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Cindy Britz van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Chrizel du Plessis van Vereeniging het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die moo sonsondergang foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat  geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button