Local newsNewsNews

In die week se Vaalweekblad: Marita Seyffert

Baie sterkte Marita. Ons dink aan jou!

Marita Seyffert is geliefd onder haar familie en vriende. Sy het veelvoudige sklerose (Multiple Sclerosis, beter bekend as MS).

Tans ondergaan sy stamseloorplanting, ‘n baie duur behandeling wat die MS sal uitwis.

Die dapper vrou gaan vanaf 22 Maart tot einde April in isolasie in die hospitaal wees.

Intussen het haar vriende en familie laer om haar getrek deur gebed, fondsinsamelings en selfs hul hare te skeer.

Lees meer oor Marita in hierdie week se Vaalweekblad. Nou te koop by jou naaste winkel in die Vaaldriehoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button