Local newsNewsNewsSportSport
Nog ‘n Rissie dring deur na Nasionale Kampioenskappe
Iwan Vermeulen, 'n o.10-verspringatleet van Laerskool Risiville, het na die Nasionale Kampioenskappe deurgedring.
Iwan Vermeulen, ‘n verspringatleet van Laerskool Risiville, het na die Nasionale Kampioenskappe deurgedring.
Die Nasionale Kampioenskappe vind tussen 24 Maart en 26 Maart plaas.
Iwan is tydens die Gauteng Kampioenskappe as die Junior Victor Ludorum aangewys en beklee tans die nommer 33 posisie op Gauteng se Top 50 ranglys.
Hy sal aan die verspring vir seuns o.10 deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


