Local newsNewsNews
Skouspel van motors by Risiville
Die NG Kerk Drie Riviere-Oos se jaarlikse motorskou is op Menseregtedag (Maandag 21 Maart 2022) by Laerskool Risiville gehou.
VEREENIGING. – Besoekers en petrolkoppe het hul verkyk aan interessante ou motors van alle fabrikate en kleure.
Volgens ds. Chris Olivier, predikant van die NG Kerk Drie Riviere-Oos, is die motorskou gehou om fondse in te samel vir die Bus van Hoop, ‘n inisiatief wat hulp aan behoeftige mense in die gemeenskap verleen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

