LetterNewsOpinions

‘Telkomdiens is ‘n doodloopstraat’

"So hou hulle jou besig sonder dat jy enige resultate kry...."

 

Betsie van Straten van die Vaaldriehoek skryf:

Nadat ek my Telkomlyn gekanselleer het, was my rekening in krediet.

Na eindelose e-posse en beloftes het hulle my laat weet die saak is afgehandel en die kredietbalans is in my bankrekening inbetaal. Dit is nou twee jaar later en nie ‘n sent is al terugbetaal nie. So, hulle weerhou die geld. Elke keer is daar iemand anders wat die saak hanteer en aan wie jy alles van vooraf moet verduidelik. So hou hulle jou besig sonder dat jy enige resultate kry. Dis ‘n doodloopstraat…

********************************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button