Chris Spangenberg van Heilbron het die mooi foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 88ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.
Chris Spangenberg van Heilbron het die kunstige foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto tydens besoek aan Lambertsbaai geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Chrizel Du Plessis van Vereeniging het die pragtige foto op Bloubergstrand, Kaapstad geneem.Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi landskap foto geneem.Chanté Pretorius van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Witsand Natuurreservaat geneem.Dries van der Walt van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem en kunstig verwerk dat dit soos ‘n skildery vertoon. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hercules Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n Goue Wildebees by. Anro Safari’s Lephalale (Ellisras) geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi patrone raakgesien en afgeneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die oulike gesiggie netjies vasgevang.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Leonie Human van Drie Riviere. Vereeniging het die mooi foto in Stellenbosch geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die oulike foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maria Boshoff van Meyerton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto van die Koeksister-monument in Orania geneem.Marie Bingham van Vereeniging het die mooi foto by Thornybush geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by Stonehenge Aotearoa (‘n werkende replika van die meer bekende een) geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige landskap foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.Org Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto in Mosselbaai geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Poekie Smit van Vaalpark het die mooi foto geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Riette Komen van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto by Mihanzi geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die Mzamba Brug oor die Mzambarivier in Transkei geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.Anica Kruger van Vanderbjilpark het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto by die Waterfront in Kaapstad geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto van Oreo die hasie geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za