Local newsNewsNews

Laat jou stem hoor teen misdaad

Almal baat by 'n misdaadvrye omgewing. Raak betrokke by jou plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum

Die groter Sasolburg en Vaalpark area se inwoners word uitgenooi om op Dinsdag, 29 Maart 2022 te gaan stem in die verkiesing van nuwe komiteelede vir hul plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum.

Die verkiesing sal om 18:00 begin en vind plaas by die D.P. De Villiers Stadium in Sasolburg. Word deel van die stryd teen misdaad en laat jou stem hoor.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button