Local newsNewsNews

70 Fotografie kunswerke!

Die fotograwe het nie net 'n reuse-oes opgedis nie, maar ook 'n voortreflike een!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 89ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.

Innes Erasmus from Vereeniging captured this stunning image on his way home to the Vaal.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
ohn Grainger van Komatipoort het die mooi sonsondergang fot by Voëlparadys in Lephalale (Ellisras) geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jonet van der Westhuizen van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Oyster Bay geneem.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
“Pretty pink cherry tree blossoms” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Ann van Dyk Cheetah Centre geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Hartenbos geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi sonsondergang foto geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
“Tackel bulletjies” – Mietsie Visser van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Naudé van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Johann Strauss van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n plaashuis naby Dullstroom geneem.
“Die vlamme dans” – Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Bear Valley, Siera Mountains geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Riette Komen van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto by Mihanzi geneem.
Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die besondere foto van Bok van Blerk geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Bongani Mabaso Eco Nature Park, Vaalpark geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Tienie Wolfaardt van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Angelique Kleynhans van Boksburg het die pragtige foto oppad Villiers toe geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere wolkformasie afgeneem.
Bianca Shuda van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chris Spangenberg van Heilbron het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cindy Britz van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die besondere onderwater foto geneem.
Cindy White van Vereeniging het die pragtige fot by die Vaaldam in Oranjeville geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n pou geneem.
Ethel Read van Walkers Fruit Farms het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van die Springbokke geneem.
Estelle Potgieter van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto oor die Vaalrivier geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige kinder portret geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hercules Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button