Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Ann van Dyk Cheetah Centre geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 90ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Ann van Dyk Cheetah Centre geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto tussen Sasolburg en Parys geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi sonsondergang foto geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Dinokeng Game & Leisure oord in Hammanskraal, Pretoria geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Maylene Nel van Kookrus, Meyerton het die mooi foto geneem.Marie Bingham van Vereeniging het die mooi foto by Thornybush geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto by Lake Eland Game Reserve geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.Tia Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.Andre Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Klerksdorp geneem.Angelique Kleynhans van Boksburg het die pragtige foto op pad Villiers toe geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bianca Shuda van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Meyerton het die besondere onderwater foto geneem.Danie Cloete van Parys het die mooi foto geneem.Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.Dries van der Walt van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Ethel Read van Walkers Fruit Farms het die pragtige foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige landskap foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto op ‘n plaas in Centurion geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Janette Wiese van Vereeniging het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die besondere foto by Voëlparadys in Lephalale (Ellisras) geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.Jonet van der Westhuizen van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Oyster Bay geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige foto in die Wes-Kaap geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za