Local newsNewsNews

Lekker-lees die week in die Vaalweekblad

Natuurlik is daar harde nuus, tragiese nuus en sport nuus ook! Nou beskikbaar by jou naaste winkel.

Ek het weer so ‘n lekker-lees berig of drie in die week se Vaalweekblad.

Ons gaan maak ‘n draai by die Vaaldam waar die SAVOF Spele plaasgevind het. Die fokus is op Vanderbijlpark se gestremde vyfster-hengelaar, Norman Steyn.

Dan gaan kuier ons by Jackie van Waveren. Sy is ‘n organiseerder van formaat, ‘n gebore leier, maar ook ‘n doener. Boonop is sy Rotariër, besigheidsvrou, boer, suster, ma en vriendin.

Om alles op ‘n soet noot af te sluit, gesels ek die week in my rubriek, Ek sê maar net …, oor pannekoekbak en hoe my pogings Saterdag ampertjies geflop het. Gaan kry jou Vaalweekblad nou en kom kuier saam!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button