Local newsNewsNews

Kyk dié pragtige (reuse-versameling) foto’s

Die fotograwe het vandag 'n skitterende versameling, asook die grootste versameling nog (94) opgedis. Knap gedaan!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

 

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 90ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.

Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Innes Erasmus from Vereeniging captured this beautiful photo of a Lilac-breasted roller.
Irene Cloete van die plaas Weltevreden  in die Parys-distrik het die mooi herfs foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad: Jacques le Roux’s Art Work.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Janette Wiese van Vereeniging het die skattige foto geneem.
Jessica Stevens van Meyerton het die oulike foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John Grainger van Komatipoort het die treffende foto by Voëlparadys in Lephalale (Ellisras) geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Jólind Swart van Mareetsane het die spesiale oomblik puik vasgevang.
JP de Kock van Vanderbijlpark het die skitterende foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
Jonet van der Westhuizen van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Oyster Bay geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservsaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Koos Bloemerus van Mooilande in Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Kotie Arpin van Sasolburg het die pragtige foto by Boschkop, Vaaldam geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die skilderagtige foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige landskap foto geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magdalena Peacock Swart van Vanderbijlpark het die pragtige sonopkoms foto op pad werk toe geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Maylene Nel van Kookrus, Meyerton het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die kunstige foto opgestel en afgeneem,.
Mietsie Visser van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter het die mooi troufoto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng in Hammanskraal geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Poekie Smit van Vaalpark het die mooi foto van Peggy geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto in Nieu-Seeland geneem.
Rohan Ellis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die mooi foto van die brug in Parys geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Margate geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat  het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Vesta Lamont van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in Mosselbaai geneem.
Angelique Kleynhans van Boksburg het die mooi foto geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die oulike foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bealah Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Bianca Shuda van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Charles Naude van Rothdene, Meyerton het die treffende foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Chantal Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo in the Kruger National Park.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Williston geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die besondere onderwater foto geneem.
Daniele Swanepoel van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige kinderportret geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto in die EcoPark geneem.
Emmie Lensley van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Ascot on Vaal-renbaan geneem.
Erna le Roux van Benoni het die pragtige foto geneem.
Ethel Read van Walkers Fruit Farms het die mooi foto geneem.
Flip Jansen van Rensburg van Sasolburg het die treffende foto van die broeiende onweer in Glen Donald geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Eugene Coetzer het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button