LifestyleLocal newsNews
Dié manne kan moontlik help met ‘n ondersoek na vermiste selfoon
Dié mans, of enigiemand wat weer waar hulle opgespoor kan word, kan Battery Centre Vanderbijlpark e-pos by info@bcvdb.co.za

Battery Centre Vanderbijlpark wil graag kontak maak met dié manne, wat moontlik kan help met ‘n ondersoek na die verdwyning van ‘n selfoon uit die winkel. Die menere, of enigiemand wat weer waar hulle opgespoor kan word, kan Battery Centre Vanderbijlpark e-pos by info@bcvdb.co.za , of stuur ‘n private boodskap aan Battery Centre Vanderbijlpark op Facebook Messenger.



