Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die mooi foto van 'n bruin huisslang in sy natuurlike habitat geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 92ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.
Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n bruin huisslang in sy natuurlike habitat geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.Daniele Swanepoel van Meyerton het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Dries van der Walt van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die natuurfoto geneem.Elfriede Human van Parys het die oulike foto geneem.Elsje van Zyl van Meyerton het die pragtige foto in die Drakensberge geneem.Enock Sehloho from Sebokeng capured this cute photo.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Witsand Natuurreservaat geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende landskap foto geneem.Gert Nel van Alberton het die skattige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Innes Erasmus from Vereeniging captured this beautiful photo.Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.Janette Wiese van Vereeniging het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto by Pont de Val geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Linda Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Koos Bloemerus van Mooilande in Vereeniging het die pragtige foto geneem.Kotie Arpin van Sasolburg het die pragtige foto by Boschkop, Vaaldam geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Maria Boshoff van Meyerton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi toneel afgeneem,.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Melischa Cilliers from Sasolburg caputed this beatiful photo in the EcoPark. Visiti her Facebook page: Photography By Melisch.Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Muriel Venter het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng in Hammanskraal geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Riette Komen van Bethlehem het die mooi foto geneem.Sarel Botha van Parys het die pragtige straattoneel foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi fotoby Lesoba Guest Farm tussen Clarens en Fouriesburg geneem.Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto by Lake Eland Game Reserve geneem.Trudie Myburgh het die pragtige foto in die EcoPark geneemSue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.Angelique Kleynhans van Boksburg het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in Klerksdorp geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Bianca Shuda van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za