Local newsNewsNews
KYK: Gholfbaan gedeeltelik onder water
Gedeeltes van die Riviera on Vaal-gholfbaan is blykbaar onder water.
VEREENIGING. – Vaalweekblad het die beeldmateriaal Dinsdag (19 April 2022) van ‘n leser ontvang.
Die Kliprivier se watervlak het oornag aansienlik gestyg en daar is vanoggend twee bykomende sluise by die Vaaldam oopgetrek.
Dit beteken dat daar tans sewe sluise by die Vaaldam oop is.
Die watervlak het intussen aansienlik gestyg.
Hoe lyk dit waar jy is?
Stuur al jou foto’s en video’s na Christiaan.Cloete@media24.com



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

