Local newsNewsNews
Pietro Roffi by die ERT
Italiaanse klassieke trekklavier maestro, Pietro Roffi eersdaags in Sasolburg te sien.

SASOLBURG. – Wêreldklas Italiaanse trekklavierspeler, Pietro Roffi tree eersdaags by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg op.
Hy gaan oud en jonk vermaak met die strelende klassieke trekklavierklanke saam met die Odeion String Quartet.
Moenie hierdie eenmalige vertoning van Roffi misloop nie. Die vertoning vind plaas op 10 Mei 2022 om 18:00. Kaartjies beloop R150 per persoon.
Bespreek deur te WhatsApp na 0632175147. Vir ‘n voorsmakie gaan kyk en luister gerus hier na een van Pietro Roffi se video’s by https://www.youtube.com/watch?v=H50E_Jm8Ox8
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

