Local newsNewsNews
Veilige roetes vir perdry-geesdriftiges in die Vaal
Daar word tans 'n geleentheid geskep vir ruiters en hul perde in die Vaaldriehoek waar hulle veilige ritte kan geniet.

Dié “avontuurplaas” is nog in sy babaskoene en belangstellendes word genooi om voortstelle te maak van wat hulle sal geniet tydens so ‘n wegbreek naweek.
Daar word binnekort ‘n pretdag beplan waar daar nader kennis gemaak sal kan word met die orgasniseerders en ander perdry-geesdriftiges. Belangstellendes kan vir Winnie van Zyl kontak by 072 9909 860 of Myra Engelbrecht by 068 5593 868.

* Equestrians please follow the link (by clicking on the photo of the horse below) to learn more about the new adventure farm in the Vaal Triangle. Just started so they are asking for suggestions and things you would like to do with your equine friend.
https://web.facebook.com/boschkopadventure/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


