Local newsNewsNews

Blou foto-versameling bestry die ‘blues’

Geniet vandag se pragtige foto-versameling waarvan die oorheersende kleur, of die onderwerp, blou is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

 

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 95ste fotoblad verskyn in die volgende uitgawe van Vaalweekblad/Ster.

Innes Erasmus van Vereeniging het die kreatiewe foto geneem.
George Stevens het die besondere foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hantie Piater van Meyerton het die foto van “spidey” wat deel is van hul plaas-familie geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige landskap foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n purple breasted rolle in die Kruger-wildtuin geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful photo.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige troufoto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Sunset over Ballywalter Village” – Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Groenewald van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
“In die mandjie wil ek lê” – Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by die Silica warm water poele in Taupo, NS geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die pragtige foto van ‘n cropduster geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n kokerboom by Hardap Dam, Namibië geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige fotous in die Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Sean van Wyk van Sasolburg het die pragtige foto in Franschhoek geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Johor, Maleisië geneem.
Annetjie Smith van Parys het die kunstige foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige landskap foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Christa Meyer van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto in Ballito geneem.
Erna le Roux van Benoni het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het diei mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Margate geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto-komposisie geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto in Kaapstad geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button