Local newsNewsNews

Skopboksers op pad Mosselbaai toe

Altesaam 11 van Meyerton Fight Club se skopboksers is vir die Sedibeng-skopboksspan gekies.

MEYERTON. – Die Sedibeng Span sal tussen 12 en 15 Mei aan die Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskappe in Mosselbaai sal deelneem.

Die skopboksers van Meyerton Fight Club wat vir die Sedibeng-skopboksspan gekies is en in Mosselbaai deelgeneem het, is voor van links: Nathan Engelbrecht, Sensei David Kies (jr.) en Rayner Vögel. Tweede ry van links: Winuska van Straaten, Anika Storm, Hanco Botha en Lezane van Schalkwyk. Agter van links: DJ Jacobs, Charny Murphy, Kingsley Mahlangu, Vian Singleton en Willem van Straaten. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button