Local newsNewsNews

Pragfoto’s in aardse kleure

Geniet vandag se fotoblad wat treffende foto's in aardse kleure insluit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 96ste fotoblad verskyn in die volgende uitgawe van Vaalweekblad/Ster.

Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die s(kattige) foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Groenewald van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marina Louw van Vanderbijllpark het die pragtige herfsfoto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto by die Tomoana skougrounde in Hastings geneem.
Martin OGrady van Deneysville het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto van “Prinses Mia” geneem.
MJ Polo from Arcon Park, Vereeniging, captured this cute photo of his grand daughter.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nathan van Rooyen het die pragtige natuurfoto geneem.
Org Meyer van Vanderbijpark het die pragtige foto geneem.
“Versteende Volstruis” – Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die pragtige foto op ‘n mistige ogeend geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto in geneem.
Sarina Small van Meyerton het die oulike foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto in Swakopmund, Namibië geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Trudie Meyburgh van Meyerton het die makro foto van ‘n sprinkaan geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kleynhans het die oulike foto by die Bokkie Park in Boksburg geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige landskap foto in die Kaap geneem.
Annetjie Smith van Parys het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Bettie Ehlers van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Vaaldam geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderibjlpark het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful image.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Christa Breedt van Vanderbijlpark het die treffende sonopkoms foto in Margate geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van die Hadidas in die Safari-tuinsentrum in Pretoria geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Erna le Roux van Benoni het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto Golden Gate geneem.
Ethel Read from Walkers Fruit Farms captured this photo of multi coloured corn.
Eugene Coetser het die oulike foto in Hartbeespoort geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Jeanrie Pieterse van Sonlandpark, Vereeniging (Jeanrie’s Photography) het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n swart-gevleulde steltv by die Voëlparadys in Ellisras geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful photo.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto by Dikhololo geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Liché Oosthuizen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
“Sunset over Ballywalter Village” – Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige herfsfoto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button