Local newsNewsNews

Mistige tonele ontvou in Vereeniging

'n Digte mis het Woensdagoggend (18 Mei 2022) oor Vereeniging toegesak.

VEREENIGING. – Terwyl die digte mis die geleentheid geskep het om die mooiste lig en skadu tonele vas te vang, het dit ook sigbaarheid op paaie belemmer.

Motoriste is gevra om om hul hoofligte aan te skakel en spoed te verminder.

Wat hier lyk soos die wolke van die planeet Venus is eintlik net die Vaaldriehoek onder ‘n dik miskombers. Foto: Christiaan Cloete
Die mis was so dik, die son het amper soos ‘n maan gelyk. Foto: Christiaan Cloete
Werkers stap vroegoggend deur Vosloopark op pad werk toe. Foto: Christiaan Cloete
Die digte mis het sigbaarheid op paaie belemmer. Foto: Christiaan Cloete
‘n Man stap met ‘n pad af in digte mis. Foto: Christiaan Cloete
‘n Spinnerak op ‘n mistige oggend. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button