Local newsNewsNews

Kunstige foto-versameling opgedis

Die fotograwe (amateur én professioneel) het vandag 'n kunstige versameling opgedis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 96ste fotoblad verskyn in die volgende uitgawe van Ster (Vaalweekblad se suster-koerant).

Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful image.
Jeanrie Pieterse van Sonlandpark (Jeanrie’s Photography) het die mooi foto geneem.
Jessica Grobbelaar (10 jaar oud) van Sasolburg het die interessante foto geneem.
Jessica Stevens van Meyerton het die oulike foto geneem.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto van die Melkweg in die Kruger-wildtuin geneem.
Jaco Steyn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden van Meyerton het die pragtig sonopkoms foto in Johannesburg geneem.
Janette Wiese van Vereeniging het die mooi foto geneem.
“Reflections” – John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful moment.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
“Cherry blossoms” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die kunstige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Liché Oosthuizen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van herfsblare in die dam geneem.
Martin OGrady van Deneysville het die mooi foto op ‘n mistige dag geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die kunstige landskap foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die skilderagtige foto op ‘n mistige oggend geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die imooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto onderweg Paarl toe geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto in Stone Town, Zanzibar geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Tony Neerings van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens vakansie in Cape St. Francis geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige verwerking gedoen. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Mahkota Park in Medin (Maleisië) geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van vaaloewer het die mooi foto geneem.
Armand Griessel van Sasolburg het die pragtige foto van die kameelperde in EcoPark van buite die reservaat geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige argitektuur foto in Kaapstad geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bettie Ehlers van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Vaaldam geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Christa Breedt van Vanderbijlpark het die mooi foto op Margate strand geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die skilderagtige foto geneem.
Christiaan Cloete, joernalis van Vaalweekblad/Ster, het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die mooi foto van Lethabo geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige stillewe foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto in Hong Kong geneem.
Franco Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die treffende foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button