LifestyleLocal newsNewsNews

Hier het die Vereeniging se eerste magistrate gewoon

Vereeniging vier vanjaar se 130ste bestaansjaar. Lesers wat interessante foto's of stories uit die stad se ou dae het, is welkom om Retha te kontak by 083 246 0523

 

Een van Vereeniging se eerste deftige woonhuise is omstreeks 1906 as ‘residensie’ vir die dorp se magistraat gebou. Dit het in die middedorp gestaan en is begrens deur Victoria-, Smutslaan en Lesliestraat. Die Magistraatswoning is in 1937 gesloop.

****************************************************************************************************

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button