Local newsNewsNews

Stand van elektriese infrastruktuur kwel

Inwoners van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit word gereeld aan kragonderbrekings blootgestel. Met die elektriese infrastruktuur wat lyk soos wat dit lyk, is dit geen wonder dat kragonderbrekings so gereeld in die gebied voorkom nie.

BEDWORTHPARK. – Die Demokratiese Alliansie (DA) se voorsitter vir die Vaal-streek het gaan ondersoek instel na die haglike toestand van elektriese kragbokse.

Die infrastruktuur is oud en word nie na gekyk nie. Inwoners vertel dat werkers van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit tydens een spesifieke geval uitgekom het, kleefband opgesit het en weggery het.”

‘n Ander kragboks, ‘n paar strate daarvandaan, word met ‘n stukkie draad bymekaargehou.

‘n Kragboks word met ‘n stukkie draad bymekaargehou. Foto: Verskaf
‘n Kragboks in Bedworthpark word met paaltjies gestut sodat dit nie omval nie. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button