Jacques van der Linden van Meyerton het die kreatiewe foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 97ste fotoblad verskyn in die week se Ster-koerant.
Jacques van der Linden van Meyerton het die kreatiewe foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.June Bartlett van George het die mooi foto in die Kaap geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die imooi foto geneem.Sarel Botha van Parys het die mooi foto mistige straatfoto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto by Prison Island, Zanzibar geneem.Sean van Wyk van Sasolburg het die mooi foto van ‘n bloedrooi roos geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.Amaria Botha van Vereeniging het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Ben van Staden het die besondere foto vroegoggend in Pilanesberg geneem.“Bo-op Tafelberg” – Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful image.Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christiaan Cloete, joernalis van Vaalweekblad/Ster, het die mooi foto op ‘n mistige oggend in Drie Riviere geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n swart Suikerbekkie geneem.Cindy Britz van Meyerton het die mooi foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Erna le Roux van Benoni het die pragtige foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Jaco Steyn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Jaco van Rooyen van Vanderbijlpark het die mooi foto by Blesberg in die Vrystaat geneem.Hendria Hattngh van Vanderbijlpark het die moo foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die oulike foto geneem.ernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za