Local newsNewsNews

Foto’s met trefkrag op die spyskaart

Vandag deel ons 'n besonder treffende foto-versameling. Sit terug en laat jou oë die wandel-werk doen.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 98ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad.

Louis MacPherson van Vanderbijlpark het die pragtige foto van die Harvard-vliegtuig die afgelope naweek by die eerste Parys Airshow geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi herfsfoto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto die afgelope naweek by die eerste Parys Airshow geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto van haar suster Carla in Franschoek geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
“Parkie Pret” – Michellee Eksteen van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sarel Botha van Parys het die mooi sonsondergang foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die kleurryke foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto in Zanzibar geneem.
Stephanie Lowson (oud-Valie) wat nou in Durban woon, het die mooi foto van die stad geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amaria Botha van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto die afgelope naweek by die eerste Parys Airshow geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto in die Kaap geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful monochrome photo.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.
Christiaan Cloete, joernalis van Vaalweekblad/Ster, het die mooi foto op ‘n mistige oggend in Drie Riviere geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n witpens Suikerbekkie geneem.
Dylan Orphan van Vaalpark het die pragtige foto die afgelope naweek by die eerste Parys Airshow geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die mooi foto van ‘n kalkoen geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n kuifkopvisvanger geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige landskap foto geneem.
Gert Nel van Alberton het die mooi kosmos foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die besondere foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto met sononder geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto geneem.
aco van Rooyen van Vanderbijlpark het die mooi foto landskap foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Jaco Steyn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatikepoort het die pragtige foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful nature photo.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto van haar kat Pippi geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button