Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 99ste fotoblad verskyn in volgende week se Vaalweekblad.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jaco van Rooyen van Vanderbijlpark het die mooi foto landskap foto geneem.Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful nature photo.John Grainger van Komatikepoort het die pragtige sonsondergang foto geneem.Karien le Hanie het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige toneel vasgevang.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Innes Erasmus van Vereeniging het die mooi foto geneem.Jaco Steyn van Sasolburg het die mooi foto van die Vaalrivier geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Franschoek geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.“Parkie Pret” – Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.Sarel Botha van Parys het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die foto van ‘n vlermuis in haar tuin geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.“Die son in Swakopmund, Namibië” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die harige besoeker afgeneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Amaria Botha van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto op Muizenbergstrand geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful photo.Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christiaan Cloete, joernalis van Vaalweekblad/Ster, het die pragtige foto op ‘n mistige oggend in Drie Riviere geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die snaakse goggatjie afgeneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za