Local newsNewsNews

Ek sien mooi foto’s … én Maandag!

Die naweek is so amper verby, maar daar is nog 'n hele Sondagmiddag oor om te geniet. Sit terug en geniet die uitstappie saam met die fotograwe.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 100ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto In Mosselbaai geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foot geneem.
“Catamaran in the sunset” – Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtgie foto geneem.
Carly Raath van Vereeniging het die mooi foto geneeem.
Chanté Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die matriekafskeid foto geneem.
Erna le Roux van Benoni het die mooi foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ethel Read from Walkers Fruit Farms captured this photo.
Eugene Coetzer van Sasolburgr het die mooi foto in Leeupoort geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Frik Strydom van Drie Riviere het die foot van ‘n hadida in sy tuin geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Gert Brits van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Haley Morakile van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco Steyn van Sasolburg het die pragtige wolkformasie vasgevang.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto van ‘n mossie geneem.
Jaques Mattheus van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi weerkaatsing foto geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this stunning image.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Barcelona geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magda Maire van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marion de Wet van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die besondere foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Kleinbaai geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Mereeza Swanepoel van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng Game & Leisure Resort  in Hammanskraal, Pretoria geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto oppad Paarl toe geneem.
Sarel Botha van Parys het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button