Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto by Bangor-marina geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 101 verskyn die week in Vaalweekblad.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto by Bangor-marina geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Namibia geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto bo-op Tafelberg geneem.Mereeza Swanepoel van Sasolburg het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Nelmarie van Staden van Zeerust het die mooi foto in Pilanesberg geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto by St. Francis se hawe geneem.Thys Eigenhuis van Vereeniging het die mooi foto by Suikerbosrand-natuurreservaat geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandford, het die pragtige foto geneem.Stephanie Lowson (oud-Valie) van Durban het die pragtige foto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Port Dickson, Maleisië geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Mosselbaai geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.“Simmons Town – Naval Base” – Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto in Springbok geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die skilderagtige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jaco van Rooyen van Vanderbijlpark het die mooi foto by Blesberg in die Vrystaat geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto van ‘n pou geneem.John Grainger van Komatipoort het die mooi besondere foto geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het di pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto met haar selfoon geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n kuifkop houtkapper geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandford, het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za