Dis oor die grootste dele van die land koud ... hier in die Vaal is dit vandag nat en koud. Ons deel met trots vandag 'n foto-versameling wat koue uitbeeld.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 101 verskyn die week in Vaalweekblad.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Lorraine Jooste van Parys het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto op ‘n koue oggend in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Marais van George het die kunstige landskapf foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die koue straat toneel vastevang.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die skilderagtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in Bear Valley, Siera Mountains geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto in Franschoek geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi lae-hoek foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi winters sonopkoms foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandford, het die pragtige foto geneem.Zida-Lee Venter van Bedworthpark het die wolke wat koue voorspel netjies vasgevang.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem van die son wat sy kop uitsteek.“Wintersport” – Anton van Niekerk (oud-Valie) van Boksburg het die mooi foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die pragtige foto op ‘n koue oggend geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto in Kaapstad geneem.“Snoesig opgekrul in die huis” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mistige foto in Strandfontein geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.David Bronkhorst van Kookrus, Meyerton, het die pragtige foto geneem.Denise Marx van Oranjeville het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark het die mistige foto in Arconpark geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.Ingeryg teenaan mekaar. Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.“Wintersport” – Gerald Gower van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto met swaar wolke in Hong Kong geneem.“Koud en verlate” – Gwen Labuschagne van Lydenburg het die kunstige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto gedurende hul wintermaande geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Linda Cooks van Hennenman in die Vrystaat het die mooi foto geneem.“Ryp op die grasperk” – Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi lankskap foto geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die foto geneem.Denise Marx van Oranjeville het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto gedurende hul wintermaande geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za